Egipte

Article in other languages:

Kaart Egipte.png

Die Arabiese Republiek van Egipte, algemeen bekend as Egipte, is 'n republiek hoofsaaklik in Noordoos-Afrika geleë, maar sluit ook die Sinaïwoestyn in Suidwes-Asië in.

Egipte bedek 'n area van sowat 1 020 000 km². Die land is aangrensend tot Libië in die weste, Soedan in die suide en Israel in die noordooste en het kuslyne in die noorde en suide by die Middellandse See en die Rooi See, onderskeidelik.

Die oorgrootte meerderheid van Egipte se 77 miljoen mense (2005) lewe minder as 'n kilometer weg van van die oewers van die Nylrivier (omtrent 40 000 km²), waar die enigste bewerkbare land voorkom. Groot dele van die land maak deel uit van die Saharawoestyn en is yl bevolk. Vandag is die meerderheid Egiptenaars verstedelik en is hoofsaaklik woonagtig in die hoofstad, Kaïro (bevolking ongeveer 15,2 miljoen), en Aleksandrië (bevolking ongeveer 3,3 miljoen).

Egipte spog met een van die oudste beskawings wat terug dateer tot in 3000 V.C. met landbou en handel wat goed gevestig was. Die land is veral gekend vir die masiewe piramides wat opgerig is deur verskeie Farao's.


 
Lande in Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Marokko | Mauritanië | Mauritius | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Principe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjaad | Tunisië | Uganda | Zambië | Zimbabwe

Omstrede gebiede: Puntland - Somaliland - Wes-Sahara
Afhanklike gebiede: Brits: Sint Helena | Frans: Mayotte - Réunion | Portugees: Madeiraeilande | Spaans: Kanariese Eilande - Ceuta en Melilla

Lande van: Asië Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika


 
Lande van Asië

Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maldive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abkasië - Nagorno-Karabakh - Palestynse Grondgebiede - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië - Turkse Republiek van Noord-Siprus

Afhanklike gebiede: Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelia2

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa agv kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika

Questions for article: antic ejipte, civilitzacio egipcia, cutura ejipta, egipte, egipte antic, egipte nylrivier, egipte-nylrivier, egypte nylrivier, ejipte, ejiptul antic.ru, gebel chayeb

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.


IHS Europe: Infrared Heating Systems for Home and Business.