|
Article in other languages:
|
Praag (Tsjeggies: Praha [ˈpraɦa]) is die hoofstad en grootste stad van Tsjeggië met 1 198 094 inwoners. Praag vorm 'n selfstandige administratiewe gewes. Die omgewing van Praag was reeds gedurende sy vroeë geskiedenis dig bevolk. In die 6de eeu het Slawiese stamme hulle in die gebied gevestig. Ná die bou van twee kastele deur die Přemyslide-dinastie in die 9de en 10de eeu het ook Joodse en Duitse koopmanne hulle in die stad begin vestig. Omtrent 1230 het Praag die hoofstad van die Koninkryk Boheme en in die 14de eeu as die hoofstad van die Heilige Romeinse Ryk 'n belangrike politieke en kulturele sentrum in Europa geword. Die "Goue Stad" pronk met 'n ryk argitektoniese erfenis en is 'n pragtige voorbeeld van Gotiese en barok-boukuns. Klimaat
Inwoners van Praag
Amsterdam | Athene | Andorra la Vella | Belgrado | Berlyn | Bern | Bratislava | Brussel | Boedapest | Boekarest | Chişinău | Dublin | Helsinki | Kiëf | Kopenhagen | Lissabon | Ljubljana | Londen | Luxemburg | Madrid | Minsk | Monaco | Moskou | Oslo | Parys | Podgorica | Praag | Reykjavik | Riga | Rome | San Marino | Sarajevo | Skopje | Sofia | Stockholm | Tallinn | Tirana | Vaduz | Valletta | Vatikaanstad | Vilnius | Warskou | Wene | Zagreb
Questions for article: james van praag, james van prac |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.
IHS Europe: Infrared Heating Systems for Home and Business.